Shake 'n Shape is Die Dieet se nuutste toevoeging tot ons gespesialiseerde reeks van produkte wat jou help om gewig te verloor.
Dit kan:
- een maaltyd 'n dag vervang
- mammas wat baie bedrywig is in die oggend help om 'n "ete" te eet voordat hulle werk toe moet jaag
- in die aand geneem word sodat die kos wat ons sou inneem, nie gestoor word terwyl ons voor die TV sit nie.
Vir meer besonderhede oor hierdie fantastiese nuwe produk, kontak ons |