- Beste kombinasie tussen die Mediese- en Dieetkunde wêreld.
- Beste kombinasie tussen Medisyne & Kossoorte.
- Dit is 'n Een-stop-dieet.
- Jy eet waarvoor jou liggaam 'n natuurlike behoefte het, dit is maklik.
- Absoluut veilig en skadeloos.
- 'n Maklike gesondheidsprogram
- Jy eet lekker
- Jy word nie honger nie
Aan die einde van die PROGRAM bepaal ons wetenskaplik hoeveel vetmakende kosse jou liggaam kan verwerk. Omdat jy weet watter kossoorte, en hoeveel daarvan jou vet maak, sal jy nooit weer oorgewig word as jy binne daardie riglyne bly nie.
|