The Diet Everyone talks about - Die Dieet waarvan almal praat.

011 954 1407
Wenner 2007 Lmi berekening Vrae wat pla?
Die Dieet
Voordele
Resultate
Lmi berekening
Hoeveel kos dit?
Vrae wat pla?
Promosies
Prysuitdelings
 
Suksesstories
Adele se storie
Nella se storie
Wenner van 2008: Christo
Wenner van 2007
 
Die Dieet Produkte
Dieet Produkte
Nuwe Produkte
Pryslys en Voorgereg
 
Kontak ons

Algehele wenner in Suid-Afrika vir 2007 met die hoogste persentasie gewigverlies .

Vir John Arnold van Jeffreysbaai, 19- jaar oud, het 126.8 kg oorgewig hom daarvan teruggehou om die lewe te ervaar. Hy het die hele tyd moeg gevoel, het geen lus vir die lewe gehad nie en was uiters selfbewus en skaam. In Januarie 2006 het John 'n onrusbarende 196.8 kg geweeg, wat geweldig baie was vir sy 1.75m lengte.

Ten spyte daarvan dat hy 'n magdom diëte en programme gevolg het, het John nooit sukses behaal om gewig te verloor nie omdat sy motivering gekwyn het. Die Dieet Waarvan Almal Praat het John aangemoedig om 'n bietjie oefening in sy program in te sluit.

"Die dieet is glad nie ongerieflik nie; jy moet net jou leefstyl so 'n bietjie aanpas," sê John. Die Dieet Waarvan Almal Praat het John aangemoedig om 'n bietjie oefening deel van sy leefreël te maak, en hy sê dat hy werklik die verskil wat dit maak en hoe dit die gewig verminder, opgemerk het.

Sedert hy met Die Dieet Waarvan Almal Praat begin het, het John 95.8 kg en 70 cm om die heupe afgeskud, en is sy bloeddruk drasties verlaag. Nou, met net 31 kg om te verloor om sy teikengewig van 70 kg te bereik, is John meer gemotiveer as ooit tevore. Hy het nie net hope gewig verloor nie, maar kan ook 'n nuwe lewe geniet. "Ek het nou die 'ware' John Arnold geword," sê hy. Selfs sy pa het gesê dat hy 'n ander mens is – "Hy is geselserig, vol selfvertroue en innemend."

Alhoewel hy nog nie sy teikengewig bereik het nie, sê John dat die rede waarom hy so suksesvol is op Die Dieet Waarvan Almal Praat is sy toespitsing op die program, dat hy nie van die program se riglyne afgewyk het nie en sy eie oefenprogram gevolg het. Die komplimente en steun wat hy deurgaans geniet, asook sy hernieude selfvertroue, dra by tot sy motivering om met die program.


Foto hierbo: John saam met sy ma in die broek wat hy in 2005 (sy Matriek-jaar) gedra het.




 

 

 
 
 
 
All rights reserved © 2009 Die Bonsai Huisie